Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Amaspoke
Biografie
Ek wou nog altyd skryf en het uiteindelik laas jaar ‘n bundel uitgebring. Ek bedink nie spesifiek ‘n skrywe nie, dit kom spontaan en op ingewing van die oomblik. Ek sal enige kommentaar, sleg of goed, aanvaar met ope arms.
Ek het vandat ek by Ink aangesluit het reeds 2 bundels (Dubio en Askuus) die lig laat sien en van my werk is geplaas in Brose Genade, ‘n bundel wat in 2015 deur Anze Bezuidenhout saamgestel is vir KANSA, en in Inkspraak, ‘n bundel wat in 2017 die lig gesien het. Ek is tans besig met ‘n derde bundel.
Verjaarsdag
1959-06-08