Gedigte
Afrikaanse gedigte van bekende en befaamde digters (oud & nuut) vir u om te geniet!
Ink se biblioteek is nog in die ontwikkelingsfase, indien u oor enige gedigte van beroemde en befaamde digters (oud en nuut) beskik wat u graag wil deel as toevoeging, kan u dit aanstuur na skryfafrikaans@ink.org.za sodat ons dit kan byvoeg
Hoop die biblioteek sal tot groot nut en genot wees vir elke leser
NB: Alle werke wat in die Biblioteek gedeel word, is behoorlik geïntifiseer en die kopiereg wat op die werk bestaan, berus uitsluitlik by die skrywer / digter.
Die besitreg van die inhoud in die Biblioteek behoort NIE aan INK nie, en dit word uitsluitlik vir geplaas as ‘n naslaandiens.
Hier is ook ‘n skakel na die 100 gewildste gedigte op Litnet
Inkgroete
C. Louis Leipoldt – Oom Gert vertel