Alles wat jy nog altyd van rugby wou weet, maar te skaam was om te vra 😊
(goud) Rugby is ’n rowwe spel wat gespeel word op groen gras tussen strepe wat ’n veld omlyn – as dit maar al die strepe was. Dit het ’n kantlyn en ’n doellyn om net maar twee te noem; ’n middellyn en kwartlyn – daar kan die baan op roem. En op tien treë, ’n […]
Jy steel my stem
Ek is Afrikaans. Dit is die taal wat ek praat. Dit is die taal waarin ek dink. Dit is die taal waarin ek lief het. Dit is die taal waarin ek verstaan. Dit is die taal waarin ek treur. Dit is die taal waarin ek soebat, smeek, veg en baklei. Ek is gebore in hierdie […]
Verbode offers. (LIEFDE)
Verbode offers. (LIEFDE) Sal die mens in die ewig, dan nooit nie leer sekere offers, moet jy, vanuit die siel uit keer dis die offer van omgee, eindelik, maak dit seer dis die offer wat sê!, ek ken jou nie meer dis die hoekom offer wat nie die liefde deel hoekom het jy dan, die […]
Stompsinnigheid
“Probeer ‘n ander een. Vinnig!” sê Maggie terwyl sy rond trippel. “Ek het! Die chimera is net té sterk!” Danielle kyk na die monster moedeloos. Lawa spat na hulle vanaf die vreesaanjaende gedierte se bek en mis hulle net-net soos ‘n botsende towerspreuk die chimera in die oog tref. “Ek’s te jonk om te sterf!” […]
Vriendskap Formasie
Formasie ons leef kom in n kort tyd van baie ver af aan voel soos dit moet soos dit hoort en behoort woorde wat sinne maak word woorde wat sin maak en sinne word woorde enkele woorde wat sinne praat woorde wat stil en stilte praat ek het nie altyd woorde om te verduidelik maar […]
druppels reën
my duin verdwyn in grys oor die ronding van die see pak donker blou wolke saam ry op ry wit geverfde huisies salueer met nat grys dakke wanneer vet druppels val dowwe akoestiese bas kondig donderweer aan wat brullend oor die see golwe wit skuim-perde die strand op jaag waar bouers haastig die aftog blaas […]
Limeriek 2 (brons)
Toe Demi haar Ghoema gaan haal Te midde van rasse-kabaal Sou ek nie kon raai Dat al die lawaai Gaan om poep eet en slaap en herhaal
Die pouse
ek darteldans die veertigs in – noú gaan my lewe mos begin, vol pittigheid en stoutigheid – spieël ek my status: prima steak terstond plonk my euforie tot ‘n halt toe die eerste hittegolf my slat – Pappie moet in die boosdoos bly, tot die kinders is skielik bang vir my in die nagtelike uur […]
Skepping,
Die skilder gooi kleur vorm op net, wit, swart oop ruimte. sonder grense op die vaaddoek van die lewe. uitstallings in Donker stoor kamers…. Helder verligte studios…. duur geraam in glas Niksseggings, onttasbaar teen die lewens muur. Die moeder stoot! erkenning, geld, eie self onherkend nikssegend, skree die hoer kuns koketerig vir aandag. Die groot […]