finis (Silwer)
ons liefdesverhaal het ontaard in ‘n tranetrekker-tafereel ek het koorsagtig vorentoe en terug geblaai deur die tonele probeer red waar ek kon maar toe ek dit eindelik (moes) toemaak was die slot onvermydelik… FINIS Neologisme vir drama (tragedie) – tranetrekker-tafereel
grense (Silwer)
jy het wééreens die grens om my persoonlike ruimte tot op die grond vernietig jy het die oorblyfsels teatraal uit die pad geskop al dié eenman-teatertirades van jou was telkens wanneer ek jou wou leer van perke en van grense nou rig ek niks meer op – g’n lemmetjies, -doring, – of elektriese heining ek’t […]
Skoert Ouma!
(Woordtelling 490) Ja, dis ook maar moeilik om Ouma te wees! Sug. Veral wanneer Kleinman sê hy hou nie van jou nie en wil hê jy moet nou huis toe gaan. Hierdie vreeslike drama het afgespeel nadat Ouma vir Kleinman ʼn vuurwarm loesing belowe het as hy nie dadelik van die muur sou afklim nie. […]
Haal so die angel uit die eerste skooldag.
Haal so die angel uit die eerste skooldag. Ek wonder wie onthou nog hulle eerste skooldag? Destyds is daar graag verwys dat jy “Grootskool” toe gaan. Ek is seker baie van ons onthou die opwinding van die uitstappie na die skoolklerewinkel. Daar is met groot sorg gekyk na die skool se uitrusting, van sokkies tot […]
Poppekas
Aan die hand van poppekas tree poppe op as verbeelding wat kan, was en gaan gebeur kinder oe” is verstom verkleur Harte oop om selfs te leer tog meer werklik as telivisie kyk stories te sien vandag en soek meer werklik inleef wat gebeur , is verryk Man agter die poppe glimlag kinders so bly […]
Is dit die moeite werd?
Woorde telling: 697 Is dit die moeite werd om jou lewe op die spel te plaas , as jy gaan werk? Werke bv polisiebeamptes, verkeersbeamptes, brandweer, sekuriteit, weermag,en nog baie meer. Ek beantwoord die vraag deur my eie ervaring wat dramaties was en jyself in jou geheue bank wegbere^, want mens deel dit nie met […]
Van ‘Drama Queens’ en vloermoere Silwer 437 Woorde
Vanmore hoor ek mos ek is ‘n “drama queen.” Man, as dit nou nie uit Charles se eie bekkigheid gebore was nie, sou ek my agterstewe so hoog gewip het, dit sou gelyk het of ek vloere was. ‘Drama Queen’, verbeel jou. Die mansmens soek mos vir moeilikheid so vroeg op ‘n klein Satedag. Die […]
Wiskundig foutief ( covid 19 )
Een komma vyf meter eweredig gespasieër praat die nuwe normal wat die virus glo keer Dis die afstand tussen positief en negatief wat bedompig lê en sus agter ‘n masker of ‘n mus gelate slaan ons elk die bal mis Dat die absolute waarde van enige getal altyd positief sal wees positief na die liggaam […]
Bedanking
Bedanking Daar lê jy op die sagte bed uit die gejaagdheid gered stilsit was jou net nooit beskore gedink… sonder jou is die werk verlore Totale besef van die werklikheid gebede is regtig verhoor familie so te mis, nie meer bereid werk het jou nou verloor Ek kan nou my droom uitleef elke dag daarna […]
Sus se plot.
Sus se plot. Die gebruik was dat daar een keer in ʼn maand reservaat toe gery word om slaggoed te gaan uitkies om te koop. Soos die gewoonte was, het ons kinders met groot opwinding uitgesien na die uitstappie want dit was ons tyd saam pa. Pa was treindrywer en baie lang skofte weggewerk van […]