Jongste aktiwiteit:

Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ‘n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in spogbloemlesings opgeneem gaan word, naamlik INKSPRAAK 2, INKSPRAAK 2 SKOLIERE EN INKSPRAAK 2 KORTVERHALE. Die FAK (http://www.fak.org.za/), AfriForum (https://afriforum.co.za/) Taalmonument (Groen Galery) http://www.taalmuseum.co.za/groen-galery/  met Historium Trust en Afrikaans.com  is  van ons hoofborge en

Visitasie kom plas met my saam in die Eros-poel van genotservaring wat heilig spoel oor gladde klippies van liefde rein en wat vir ewig mag aanhou as liefdesrefrein kom kurkprop en duik ook saam met my waar die hartstog in die kuile van Eros bly maar getemperd deur respek en selfbeheer die sinlik’banale uit die […]

Verlies van geheue Twee doodsgordyne wat eens oë was en jeug se lewensglans word dowweglas; verstar sielloos, sienloos verby my blik sinstorend in onbegrip verstrik. Verward, verdwaal, het ek haar tog gevind met min onthou (in son se bloedig’ heet met kaak geklemd en hare ongebind, die rug verkrom) my en my naam vergeet! “Kom […]

Ek wag vir my duif om te land geen groen het hy nog gewaar om op Ararat my ark te strand moet hy eers in lower baljaar hoe lank sal ek nog moet wag vir my vlaktes om berge te word? My lewensduur is maar kort en voor jy weet is dit … nag.

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak