Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

IronLady se profiel

  • Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is ‘n riem onder die hart. Skryf is werklik my lewe!
    Shalom

  • IronLady wrote a new post, Plotseling 5 maande gelede

    Gradering: Silwer
    Woordtelling: 342
    Brenda swerf maar so bolangs oor die lewe. Sy het geen doel of missie om iets te bereik nie. Dominee het gesê in die Bybel staan “Alle vlees is gras.” Nou sien sy nie hoek[…]

  • Silwer

    In die borrelblydskap van lente se prag
    sprei ek my arms en flonk in my jongmenskrag
    ek bloei lote en blom vreugde sonder perke
    staan asemrowend stom oor al my werke.

    In die glimlagdans van goue[…]

  • IronLady commented on the post, Domkop 7 maande gelede

    En toe was nogal moeilik want dis iets wat mense hopeloos te veel gebruik.Ek wou gehad het dit moet ietss met trefkrag wees.
    Dankie vir jou mooi woorde!
    Shalom

  • IronLady wrote a new post, Loslappie 7 maande gelede

    Ek wou nie weer skryf
    nog ‘n keer die seer met pen verdryf
    ek wou nie weer trane stort
    nog ‘n keer glimlag asof niks skort
    ek wou nie weer lag
    nog ‘n keer my mondspiere verkrag
    ek wou nie meer lewe
    nog ‘n ke[…]

  • Woordtelling: 387
    Mense is snaakse goete. Hulle baklei en vloek. Hulle dobbel en verkwis geld soos bossies. Party van hulle trou en skei. Sommige van hulle het snaakse houdings. Party is hoogmoedig en andere weer[…]

  • Hoe moes ek weet
    liefde is harde werk en sweet
    met deeltjies vergewe en vergeet
    tesame met ‘n skeppie hartseer en ‘n lepeltjie leed?

    Hoe sou ek kon raai
    dis nie net Judas wat God sou verraai
    dat nes ‘n[…]

  • Bliksems flits blou oor die barre Karoo waar stofwolke soos spookgedaantes dans. Bliksems wat weereens geen reën bring nie.

    Brenda kyk met weëmoed in haar oë toe Kobus soos ‘n pyl uit ‘n boog wegspring reguit[…]

  • IronLady commented on the post, Toerwoer 8 maande gelede

    Dankie vir jou positiewe voorstel. Ek het nie eens daaraan gedink nie. Dit sal definitief ‘n groter impak maak. Shalom

  • IronLady commented on the post, Toerwoer 8 maande, 1 week gelede

    Baie dankie.

  • IronLady wrote a new post, Toerwoer 9 maande gelede

    Langs my lê die wonders van Afrika
    reg om my begroting se balans te pla
    ek sien die oseane in beeld ontvou
    met kleurkorale wat my asem laat ophou
    gooi die piramides in Egipte nie weg
    klipwonders in hulle eie[…]

  • Gradering: Silwer
    Woordtelling: 320

    Ek verstaan hoekom die manne maan toe gegaan het. Ek verstaan Aardrykskunde, en ek verstaan so ‘n ietsie van Wiskunde, behalwe as dit by kos, sin en tan kom. Maar as daar n[…]

  • Goed gedoen. Ek hou sommer baie van jou aanslag. Shalom

  • Gradering: Silwer
    Woordtelling: 338
    Liefde is die onderwerp van liedjies dwarsoor die wêreld. In Afrikaans dink ons aan Ballonne gesing deur Janita Claassen waar liefde ook as ‘n rooi balloon uitgebeeld word. In[…]

  • Silwer Gradering
    Woordtelling: 1111
    Sandra was nog altyd ‘n bietjie snaaks. Sy het alle stories geglo. Of dit nou bogstories, liegstories or ware verhale was, sy het alles vir soetkoek opgeët. En om alles te kr[…]

  • IronLady wrote a new post, Woordlief 10 maande gelede

    Silwer Gradering

    Wens soms ek was maer soos ‘n graatjie
    maar ek het ‘n Kupido maatjie
    wat hou van ‘n mollige nooi
    dis vir hom handevol mooi!

    Wens soms ek kon ballerinamooi dans
    maar ek waggel soos ‘n ga[…]

  • IronLady wrote a new post, Wipplank 10 maande gelede

    Sien jy die lewe se draaie
    wat ons wipplank laat bots
    met lug en swaartekrag
    ewiglik in sy oeroue mag?
    Tog reik ons hoopvol
    na elke nuwe gevoel,
    smagtend na liefde se gewoel.

  • Vir my is groen so ‘n grillerige kleur
    dit doen niks om my donker siel op te beur
    geel weer is heeltemak koud en kil
    besig om wreed my hartseer te skil
    pers is ‘n harige wolkombers
    wat my emosies in egg[…]

  • Liefde is humeure wat bots
    woorde wat soos waters teen rotse klots
    ‘n tikkie omgee, ‘n knypie vergeef
    baie giggel-laggies
    in opdraand-daggies
    maar vanaand lê ek knus aan jou sy
    sedig paradeer ons dag verby.

  • Laai meer