Jongste aktiwiteit:

Myne

‘n  sonneblom land langs wuiwende koringlande met oranjegoud somerson wat op doringbome blom net in Afrikaans kan ek dit kraai waar boerewors op kole braai.

Lees meer

Onthou

Die lewe is deurmekaar. My kop is deurmekaar. Eintlik dink ek alles is deurmekaar. Soos ‘n loskopdolla?   Vandag is diè dag. My ou liggaam buk, nee wag! Kom ons gebruik daai lae stoel wat ek eintlik al moes weggooi. Met ‘n veegswaai van my hand sleep ek al die klere in die rak tot […]

Lees meer

Orde

Rak vir rak ek stof en pak ou emosies verlore liefdes wat ek moes en sou van toeka tot nou my foute en flaters hartseer se kraters tot my lewe nommerpas in my brein se kas.

Lees meer

Plotseling

Gradering: Silwer Woordtelling: 342 Brenda swerf maar so bolangs oor die lewe. Sy het geen doel of missie om iets te bereik nie. Dominee het gesê in die Bybel staan “Alle vlees is gras.” Nou sien sy nie hoekom sy moeite moet doen om te lewe nie. Vir wat sal sy haar nou afsloof en […]

Lees meer

Seisoensgewys

Silwer In die borrelblydskap van lente se prag sprei ek my arms en flonk in my jongmenskrag ek bloei lote en blom vreugde sonder perke staan asemrowend stom oor al my werke. In die glimlagdans van goue sonlig was my treë huppelvrolik en lig ek het fors en sterk my wortels laat gedy met sekerheid […]

Lees meer

Loslappie

Ek wou nie weer skryf nog ‘n keer die seer met pen verdryf ek wou nie weer trane stort nog ‘n keer glimlag asof niks skort ek wou nie weer lag nog ‘n keer my mondspiere verkrag ek wou nie meer lewe nog ‘n keer al die pyn belewe en toe, Loslappie met jou vuil […]

Lees meer

Mensedinge

Woordtelling: 387 Mense is snaakse goete. Hulle baklei en vloek. Hulle dobbel en verkwis geld soos bossies. Party van hulle trou en skei. Sommige van hulle het snaakse houdings. Party is hoogmoedig en andere weer nederig. Tog is almal van hulle deur dieselfde Skepper formeer. Daar is mense wat mooi kan skilder, hulle word kunsternaars […]

Lees meer

Domkop

Hoe moes ek weet liefde is harde werk en sweet met deeltjies vergewe en vergeet tesame met ‘n skeppie hartseer en ‘n lepeltjie leed? Hoe sou ek kon raai dis nie net Judas wat God sou verraai dat nes ‘n Petrus die haan vir my sou kraai en dat alle sonde se kierankies eendag gaan […]

Lees meer

Karoodans

Bliksems flits blou oor die barre Karoo waar stofwolke soos spookgedaantes dans. Bliksems wat weereens geen reën bring nie. Brenda kyk met weëmoed in haar oë toe Kobus soos ‘n pyl uit ‘n boog wegspring reguit begrafplaas toe. Sy bid sommer so met oop oë. “Pa, hoekom het jy hier in die droeë vlaktes kom […]

Lees meer

Toerwoer

Langs my lê die wonders van Afrika reg om my begroting se balans te pla ek sien die oseane in beeld ontvou met kleurkorale wat my asem laat ophou gooi die piramides in Egipte nie weg klipwonders in hulle eie reg. Al die Nasionale parke laat my hart trompetter met wild wat oral grom en […]

Lees meer
wag asb.

onlangse publikasie

Myne

Onthou

Orde

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • IronLady het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • IronLady het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • IronLady het ‘n nuwe publikasie gemaak