Jongste aktiwiteit:

Loslappie

Ek wou nie weer skryf
nog ‘n keer die seer met pen verdryf
ek wou nie weer trane stort
nog ‘n keer glimlag asof niks skort
ek wou nie weer lag
nog ‘n keer my mondspiere verkrag
ek wou nie meer lewe
nog ‘n keer al die pyn belewe
en toe,
Loslappie met jou vuil overall,
skryf ek, lag ek, huil ek
asof lewe die kosbaarste besitting is.




Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed