eerste by die see
“kom sussie, kom!” “laaste by die see, is ‘n kluit!” kom mamma, kom pappa net oor die duin is die see wie sien eerste die see daardie diep blou uitspansel wat soos ‘n hemelruim strek tot onder die verste ster eerste in die water sout-water, nie varswater see-water, nie dam-water daardie eerste taai nat eerste […]
skelbont
oral teen die see op golwende wit strande staan vakansie kleure uit hier is daar min sambrele wat wind kan wegwaai oral op die strand swem kinders en speel met laagwater in gety poele hier is daar min brander-ry baai is te kalm daarvoor oral in winkels koop mense snuisterye om te gaan herinner aan […]
AFRIKAans
Mag ek droom In @frikaans onder die huilende wilgerboom In die lang gras naby die waterstroom Daar waar mens woorde aanmekaar vas soom Die bosveld wat my omvou Die somersdag verskaf die hemel se blou Asem die kakiebos in en begin aan jou siel bou Piet roep sy vrou Terwyl regop sterte vir wortels grou […]
AFRIKAans
Mag ek droom In @frikaans onder die huilende wilgerboom In die lang gras naby die waterstroom Daar waar mens woorde aanmekaar vas soom Die bosveld wat my omvou Die somersdag verskaf die hemel se blou Asem die kakiebos in en begin aan jou siel bou Piet roep sy vrou Terwyl regop sterte vir wortels grou […]
Die Rooiwyn digter
Die rooiwyn digter Saterdag aand het gebreek Hy staar na die skoon blad wat in sy oë vas steek Leë lyne wat honger aan hom vreet Hy vat ‘n sluk van sy rooiwyn onoortuigend gereed Sy woorde het hom verraai Van hom vergeet, dood eenvoudig sy wang gedraai Dit is somtyds die probleem met ‘n […]
My beste pêl
Vandat ek jonk was wou ek (al is ek ‘n katmens) so graag ‘n Labrador hê, maar ‘n seun moes ‘n hond kry, het my ma gesê. Nou het ons nooit plek nie en ‘n Labrador moet spasie hê. Hule is die getroue, sagte, goeie, goue honderas (blaf ook nie te baie nie en – […]
Based on half of a half true storie
Based on half of a half true story Op ‘n verdwaalde grondpad se onvolmaakte draaie Oortuig ek myself angstig dit lyk na bekende paaie Waar ek probeer oorleef, stap ek en skryf gedigte op die dubbel stof blaaie Die son pik aan my lyf, soos ‘n karkas wat verteer word deur kraaie Ek kyk terug […]
Dissosiasie
My ma is in ‘n thermofan in foelie toegedraai, haar kop en arm vry – die res ‘n take away. Oondliggies flikker en piep skel, termostate word verstel. Sy is lankal aan die skroei, terwyl sy binne bloei, maar word steeds pal bedruip – ‘n oondpan vol geswel. Eers het sy gekook in ‘n kastrol […]
31 Desember 2018
(goud) Sy is lief die berg, sê sy – die see, die lug, die blou, die meeue wat teen storms beur, die reuse vlieërs – bont seile in die wind. Sy sit dikwels op haar bankie; kyk na die skepe in die baai. Kom skemer skyn hul dowwe liggies deur die mis. Haar oë […]