Jongste aktiwiteit:

Based on half of a half true storie

Based on half of a half true story

Op ‘n verdwaalde grondpad se onvolmaakte draaie
Oortuig ek myself angstig dit lyk na bekende paaie
Waar ek probeer oorleef, stap ek en skryf gedigte op die dubbel stof blaaie
Die son pik aan my lyf, soos ‘n karkas wat verteer word deur kraaie

Ek kyk terug
Ek kyk op
Ek kyk wes
El kyk oos
My voete voel blindelings die pad terug kamp toe

Ek loop swaar
Ek soek na enige teken van lewe
Elke halwe tree wat soekend staar
Dit wat ek soek is so skaars soos ‘n plaasdam vol krewe
Die veld se bos is dors
Stof spat met elke spoor wat ek agter los
My rothmans longe slaan paniek vas teen my bors
Al in die rondte, so ver soos die oog kan sien, net bos

Ek kyk af
Ek soek links
Ek soek regs
Ek kyk verby my twee voete wat oor noord en ware noord stry

Ek wil net lewe vind
‘n Koue bier sal nice wees
Hierdie nat gedagtes flood my gees
Ek sal even ‘n koue glas Tim Jan verslint

Ek probeer kyk
Ek probeer ernstig kyk
Ek probeer rond kyk
Ek probeer kyk, is ek opsoek of verlore?
Ek loop weer bietjie verder en kyk

Die son warmer as paar meter gelede
Soek ek in die Kalahari na die versteekde stede
Elke sekonde wat onbeheerbaar vergaan
Is kritiese besluite vir my voortbestaan
‘n Ongewenste gevoel vind wegkruip plek hier binne my
Ek probeer met dood en sy lang gesig in dig vorm stry

Ek kyk met my oë toe
Ek kyk vir hoop binne my
Ek kyk om te sien wat steek in my
Ek het gaan kyk en ek het dit gekry
Soos die Ingels man sal say

As my eyes ran away
As fast as they could wonder, to the shade,away from this Hot Africa wintersday
My feet dragged along, so tired they begged me to stay
A sigh of relief as my thirsty knees met the welcome damp clay
To my suprise, along side my joy, to the left aswell as my right, I was met by cattle on their luxury bay
Their heads nodded in approval, their eyes in disbelief gave me permission to stay

Ek sluk die groen mos-water sonder om te proe
My een oog op ‘n skreefie die ander een toe
Ek skreeu van verligting
Met ‘n keel vol bosveld nektar
Ek verwelkom die son, hy gee die veld hier voor my pragtige beligting
Ironies verskaf die koorsboom koelte, hier sit ek glimlagend met dansende voete, oë versadig, effe swaar, effe lui, lê hul en staar
My woorde hardloop tussen die gras vry
Kaalvoet, sonder dat die grond met geen skuiling hul in lettergrepe verbrand
Hul gaan sit op hul hurke en skryf gedigte met hul wys vingers in die los sand
Ek kan soms op snaakse plekke insperasie kry

Ek kyk oor en oor
Ek kyk na die gebeure in die veld hier voor
Ek kyk na die onvergeetlike prent
Die twee organe wat kyk vertaal die Psalm, deur die natuur geskenk

Nature today took its course
I went blind from the thirst
The thirst of my dry soul
Nature today took me by the hand
It gave my spirit the chance to wtite soul poëtry in the melting sand
Nature today showed me her worst
To break me
To show me
My river banks was about to burst
She took me today
In the rubble where I sat
She rebuild my soul to match my words

Daarsy dit is my storie
In plain Afrikaans
‘n Digter opsoek na glorie
Vir ‘n “om die vuur jag storie”
Sonder twyfel ver verdwaald
Het bietjie water moeë voete laat dans

Digter kwês ‘n vlakvark
Digter probeer spoorsny
Digter dwaal van jagters
Digter besef hy dwaal van jagters
Digter loop soontoe,
Digter weet aleen
Digter soek die Landrover se gedreun

Die volgende woorde so gepas
Ek herhaal die woorde uit die ou sepie tas
Die vierde kabinet se speurder Dawie Swart
“Mense wat dink hulle is d#nners smart,
Is nie altyd so donners smart nie”

Deur
Regardt Belo

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed