Jongste aktiwiteit:

Soms is die punt juis nie die punt nie

Soms is die Punt Juis nie die Punt nie

Deur: Ryno du Plessis

Wat is die punt wat ek moet leer? Wat is die punt wat hier bewys moet word?

Wat is jou punt?

Moet daar altyd ‘n rede wees vir iets, of ‘n storie agter die storie?

Soms is die punt juis dat daar nie ‘n punt hoef te wees nie.

Soms is die punt ook maar net water van ‘n eend se rug.

Of sit dalk net ‘n bietjie terug.

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed