Jongste aktiwiteit:

moraalfilosofie

 

 

hoe behoort jy te leef

watter reëls behoort jy te volg

volg jy antropologies, slaafs ’n tendens

die: “dit-is-die-regte-ding-om-te-doen”

of bly jy by jou kulturele erfenis

waar jy jou etiese beginsels

op alles probeer toepas

dit wat jou karakter

verteenwoordig

of buig jy

voor

die bose

immoraliteit

in ’n amorele

onverskilligheid

van que sera, sera

 

© Tearlach.

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed