Jongste aktiwiteit:

September

My Samuel Hanna het God vir ‘n kind gevra diè gebed het sy in haar hart gedra Haar hart was later week van al die gesmeek Elkana het sy liefde aan haar verklaar en geweet sy kry baie swaar Pennina het min van haar gedink Eli het gemeen sy drink Sy het ‘n gelofde gedoen […]

BIETJIEBES Bietjiebes was toe nooit die beste nie Ha wanneer is dit die beste bietjie die kant toe dan daai kant toe maar nooit bietjiebes nie. Het jy gesien die takkies van die roos boom is geskeur bietjiebes se die tuinier se skuld vir alles is die iemand se skuld wanneer is dit die skuld […]

Al’s voel net beter wanneer dit lente raak dit is seker die kleure of geure wat die lewe meer draaglik maak Fynreën val sag om my heen dou drup van die blare af mooiste blomme wat in rooi bloei waaruit vreugde groei Van vlinders en sagwees gestrooi ‘n handvol pienk roosblare in die lug gegooi […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed