
SMAG EK NA SOMER
SMAG EK NA SOMER
vers 1
So smag ek, na al my drome
langs die koelste, water strome
lank het ek, vir jou gewag
lank het ek, na jou gesmag
vers 2
So smag ek, na al my drome
langs die koelste, water strome
onder wilgerbome, vir jou gewag
onder wilgerbome, saam gelag
Koor:
So Smag ek na my drome
spoel die waterval se strome
stap ons al langs die wandelpad
sonneblomme langs die pad
saam, het ons ewig hande gevat
Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September - Lente projek