Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Cobus Kruger
Biografie
Met sy vingers op die sleutelbord, trotseer Cobus Kruger alledaagse gevare soos transdimensionele monsters, reeksmoordenaars en antieke slagvelde. Hier en daar waag hy selfs introspeksie. Hy’s versot op ongewone verhale, stekelrige karakters, slinkse humor en die woord “Gits”.
Terug op aarde, is hy ʼn gesinsman, speel hy graag gholf en droom dat hy eendag so welige baard soos sy schnauzers sal hê.