Toekennings en trofees 2020
Eretoekenning: Postuum toegeken
Meesterdigter – Carma Shaw – Ons vra dan vir Caren Kearley om die trofee namens haar familie te ontvang en ‘n kort huldeblyk oor haar lewer.
Hiermee die kategorie wenners vir die gala;
GEDIGTE
BRONS
3 de Plek: Genade – Paula Paxton
2 de Plek: Formidabele vrou – Driekie Grobler
WENNER; Asem – Elmarie Nienanber van Kampen
SILWER:
3 de Plek – Laat lente-spook – Morne du Preez
2de Plek: Rooiwyn – Andries Fourie
WENNER: Sannie Verwey – Amanda De Meillon
GOUD:
3 de plek: Verskroeide land – Anze Bezuidenhout
2de Plek: Sprake van hoop – Carma Shaw
WENNER; Metamorfloos – Caren Kearley
RUBRIEKE:
3 de Plek: Liewer laat as nooit – Kiekies
2 de Plek: Goue handboeie – Ano
WENNER: Inperkingtyd – Marlene Erasmus
ARTIKELS:
3 de Plek: Egbreek se gevolge – Suzette Strydom (Palet)
2 de Plek: Die ontstaan van die limiriek – Marlene Erasmus
WENNER: Geraas in die agtergrond – Ano
VERHALE:
3 de Plek: Die groen sak – Helena Mellet
2de Plek; Sigaar meisie – Ronel Janse van Vuuren
WENNER: Verdwyning van die SS Waratah – Riaan Palmer
GORREL
3DE PLEK: Wense vir môre – Elna Kruger
2DE PLEK: Mev Dominee en die ekstra kollekte – Amanda De Meillon
WENNER: Lag is die beste medisyne – Marlene Erasmus
Aanmoedigings sertifikate:
1. Zebulon Kochk
2. Annamarie vd Merwe
3. Recayla Blom
DIGTER VAN DIE JAAR: CAREN KEARLEY
SKRYWER VAN DIE JAAR : RIAAN PALMER
* * * * *
INK DIG KOMPETISIE 2020 (Susan Grobler was beoordelaar)
AFDELINGWENNERS –
A. BALLADE –
Francois Meyer met Ontknoping van die ewigheid OF Bonita vd Berg met Stuur my, Maria
B. ELEGIE –
Francois Meyer met As skoenlappers groet OF Bonita van der Berg met Boksie vol verlange
C. FABEL –
Amanda De Meillon met Nanonos in die Gwarriebos
D. HAIKOE –
Drienie Kelly met Bloedmaan
E. KWATRYN –
Carmen Edwards met Pottebakker
F. RONDEEL –
Caren Kearley met Nagspoor
G. SONNET –
Pieter Mostert met Kalahariwoestyn (Italiaanse sonnet)
H. VRYVORM EN RYM –
Martie Bezuidenhout met Vlindersterk liefde
NAASWENNER –
Drienie Kelly met Die stilte huil bloed – uit Elegie
ALGEHELE WENNNER –
Bonita van der Berg met Die blaretapyt val – uit Rondeel