wagtende wieg (SILWER)
wagtende wieg o, die opwinding is so groot, die vreugde! met swangerskaptoets in geskenkverpakking het ek die nuus oorgedra met sterre in my oë ons ouers wat groot-oog in blydskap deel een grou grys oggend ontwaak ek met sombere gevoel … iets is nie heeltemal pluis nie en met klemmende kommer is ons na ons […]
“Boek-loer” toetse.
“Boek-loer” toetse. As ek terugdink aan die skool- en universiteitsdae van my kinders, roep die woorde: “Ma, ek moet môre ʼn groot toets skryf”, sekere beelde in my herinnering op. Daar word deeglik beplan en ʼn rooster gemaak om doodseker te maak dat daar genoeg tyd is om die magdom inligting onder die knie te […]
Ouma se kind…
as ek my lewensverhaal in jou hande kon lê weet ek jy sou dieselfde waardering hê wanneer nostalgie soos kiekies hang ja, voor die ou gryswolf my geheue kom vang kan ek jou vertel van die ver-ver onthou van die ou, die mooi, van ʼn leeftyd se nou toe gisters se warmte kon bruis voor […]
Lukasvlakte
jou son mirasie oor die oop einders tot daar waar jou niks spikkel en nie meer sien nie… raak my asem stadig, my mond gryns toe hitte kom sonbesie in jou stilte ek sien jou wit klipkop af ets teen die helderblou lug langs die ou windpomp wat krakerig en kreunerig sug toe windjie deur […]
Vryleer: oop toegang tot inligting.
Vryleer: oop toegang tot inligting. Wat presies behels oop toegang? Oop toegang – OT, dui op vrye toegang tot inligting wat verkry kan word deur die Internet tot nagevorste vakspesifieke artikels, tesisse en ook proefskrifte. Die voordeel van oop toegang is dat die inligting onverwyld beskikbaar is vir gebruik. Nog ʼn groot voordeel is die […]
Toe nie met oop oë gebore nie!
(Woordtelling 1304) Dit is darem verstommend dat selfs al het jy reeds oor die lewe se halflyn-strepie geglip, jy nog steeds onontginde talente kan ontdek. Mens sou tog dink dat jy teen hierdie tyd weet wie en wat jy is en waarin jy uitblink of nie. Aanvanklik het ek gedink April Fool’s Day het hierdie […]
Die tabernakel van ‘n vrou
Die Tabernakel van ‘n Vrou Soms wisselval my onthou dit stort ineen ek verlang hoe tyd soos boomkringe om my vou hoe die herinneringe op geestesvervoering steun trane stort harmonies val dit na die grond dralende gevalle ween op soek na die verlore een ironies menigvuldig my alleenheid geliefde, waar is jou teenwoordigheid ek smag […]
Die Skilderdoek
Die Skilderdoek oopgestrek staan die spierwit doek wagtend op die skilder onbekend die kwas trippe trappe op die kleurpallet ‘n bietjie wit, ‘n bietjie blou met ‘n titseltjie geel daarby hale van die kwas dartel op die doek maak geen sin van naby gesien maar met elke terugtree ontvou die beeld word blougryshale onstuimige see […]
Akkolade van my siel
Akkolade van my siel (Brons) Plegtig omhels die wete my skryf sal jou siel bevry ‘n kopstem kritiek in dofpers waar aanskouers veeg en skerts hulle goël met jou oë kluister soos kenners jou vermoë keisteenhard knakbreuk ‘n twyfelsug jy wonder of jy ooit weer jou kop sal kan lig dan indeks jy die inhoud […]
Vir Jou (Opgedra aan my vrou)
ses en twintig letters om woorde te vorm maar my lippe sukkel my gedagtes hardloop my hart klop anders oor jou hoe moet ek skryf as die pen in my hand nie die letters kan trek vir wat ek wil sê aan jou nou soek ‘n lied of self in ‘n dans dalk het ‘n […]