ROTSTEKENINGE VAN VRIENDSKAP
Buks Appelblaar is die hoofman van ’n groep Boesmans in die Kalahari in die noorde van Botswana. Pieter sit langs hom en sy vuurtjie, omring deur uitgestrekte saggolwende rooibruin duine van die Kalahariwoestyn. Terwyl sy vuurtjie heerlik voort kletter in harmonie met die uitbundige klik-klak-klik-klak van Boesmantonge, tuur Buks in die vêrte, beduie met handgebare […]
Krummels van hoop.
Die brood op die kombuistafel is nie meer vars nie. Eintlik is dit so uitgedroog dat dit verkrummel as Ma dit probeer sny. Ons gooi nie meer ou brood weg soos voorheen nie. Die mes maak krummels terwyl Ma dit probeer sny. Somber stilte hang in die lug. Nina klem haar hande in haar skoot, […]
Die viooltjie
(1243 woorde) Maryna sug verlig. Dit was ‘n lang dag en sy is uitgeput. Dit is elke dag se ding. Smiddae voel sy soos ‘n pakesel wat van sy vrag verlig word. Die viole wat op haar rug, oor haar skouers, elmboë, asook tussen die vingers van elke hand geryg was, is weggepak in die […]
Hemelse park van liefde – Silwer
Hemelse park van liefde – Silwer Haar blonde, los hare warrel syagtig in die wind waar sy al hoe hoër swaai in die lowergroen park se speel-area. Asof afgespreek, kom die dogtertjie en haar ma elke dag stiptelik om 17:30 vir vyftien minute se uitgelate speeltyd. Ek sit en hou die idilliese toneeltjie […]
Engelse en Paasfees
Van Engele en Paasfees Kortverhaal 1503 Woorde Anke is ma en pa se stukkie sonskyn. Sy is ‘n goudblonde haasbekkie met oë so blou soos die lug op ‘n wolklose dag. Sy hou net op praat wanneer klaas vakie sy werk saans gedoen het. Sy borrel oor van lewensblyheid, almal […]
Kerneels pas skape op
Kortverhaal 1737 Woorde Kerneels Pas Skape Op Soos ‘n groot wolkombers betrek die trop skape, Kerneels al drawwende hotagter, die bossiebegroeide heuwels aan die kant van die plaas. Hy is haastig – hy jaag totdat stemmige proteste myle ver luidkeels gehoor kan word. Hulle kry die reuk van vars water. Dis of nuwe moed […]
Op die plaas “Ope Hande”
Kortverhaal 2227 Woorde Op die Plaas “Ope Hande” n’ Ewigheid ver maak ‘n plat stukkie grond ‘n eelt op die verweerde aarde. As die reën hiér val, dan reën dit, wragtig veertig dae en veertig nagte aanéén! Maar die dróógte is meer as die reën hier, vandaar die naam “Ope Hande”, wat Stefanus de Wet […]
Jannie Fiskaal
Jannie Fiskaal (1664 woorde) Kortverhaal Die son trek al water toe klein Jannie Fiskaal se boeksak met ‘n dowwe plof duskant Wagter op die bed neergevoeter word. Tjank- tjank wip Wagter van die bed af terwyl Jannie vir hom skewebek trek. “Aag vir wat lê jy ook jou dae en ómslaap op my kooi? Jy […]