Jongste aktiwiteit:

Die verdwaalde meisie

Die verdwaalde meisie …

 

Party noem haar gevaar, ander mal.

 

’n Stukkie van haar eie wese leef sy uit.

’n Stempel sonder ink, spring sy as die lewe na haar wink.

 

Sou iemand haar wegholhart net kon vang en verstaan, bly dit haar grootste wens …

 

Maak nie saak wat die wêreld van haar vertel nie, diep binne-in haar is daar ’n goeie mens agter die rebel.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed