Jongste aktiwiteit:

selfs die rooi-dagbreek lê nog sluimerend sy glip uit drome gedagtes ontbind en kleef vas teen die donker van die uur die stilte verstrengel haar versmorend ‘n vrou lê wakker in ‘n sinkplaathuis ‘n vrou sit wakker in haar duur kombuis op die oog af verskillend dog glad nie want elk een ongeag dra aan […]

Maandae val vir my in dieselfde kategorie as rollmops, olywe, oneerlikheid, tandarts en die winter – NOT AT THE TOP OF MY LIST! Maandae is vir my skokkend naby aan Vrydae. Ek bedoel, mens het nog net begin relax dan is die naweek verby. Maandae, voel dit vir my, vang my áltyd half onverwags en […]

Die spinnerak, die web van die spinnekop, is ‘n verstommende prestasie van ingebore vindingrykheid en tegniek. Spinnekoppe is inverebraat-roofdiere met agt bene, geen tande en geen vlerke nie. Hulle behoort aan die Araneae-familie. Daar slegs sewe spinnekoppe in Suider Afrika waarvan ons werklik kennis hoef te neem. Vyf is gevaarlik en mag selfs dodelik wees. […]

mis bedek my duin klanke rinkink daaroor vistreilers wat kom en gaan see se tafel staan gedek onvoorspelbare golwe wieg heen en weer feesmaal is aan die gang eetgoed kletter helder klanke kos word heen en weer gestuur welriekende reuke hang ryk aptyte word gou versadig wat nie dood maak vet teen mure sit vlieë […]

op sy voorkop is daar ‘n naam maar niemand kan dit lees nie sy klere hang nat van die bloed om hom trek skare soldate saam spierwit perd het vurige maanhare miljoene soldate is almal wit geklee hy kom om te vergeld al sy kinders wat verguis was in ongeregtigheid soos ‘n vurige wind deur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed