Dassekas (SILWER)
Dassekas (SILWER) Dis koue blou strepe wat skeef lê oor die das wat jy gedra het toe ons nog in pas saam dinge gedoen het. Tussendeur het skelrooi seer opgevou gelê in laaie van onthou want jy’t gesê dit sal als reg wees. Maar die spierwit witte se herinnering wurg wankelende geloof in die Liturg […]
Die Impak van Tegnologie op Ons Samelewing
Die Impak van Tegnologie op Ons Samelewing Vandag lewe ons in ‘n vinnig veranderende wêreld waar tegnologie ‘n integrale rol speel in die samelewing. Ons durf nie die impak van tegnologie op ons lewens ignoreer nie, aangesien dit op verskeie maniere ons dag-tot-dag bestaan beïnvloed. Kom ons kyk na die voor- en nadele van tegnologie […]
Oor beurtkrag, begrotings en berusting
Oor beurtkrag, begrotings en berusting (SILWER) My seun, die tweedehandse tas se kerswaskol het vir Ma mid-skrop skielik berusting gebring: dié tas is straks oud maar jóú kanse is nuut en voor ons het ánder ontberinge die hoof gebied (al moes huiswerk moontlik in kerslig geskied). Ook jý sal anderkant steeds heel uitkom … en […]
ʼn Politikus se reis.
ʼn Politikus se reis. Hulle noem my John Smith. Ek is dertig jaar oud, ʼn politikus en beskou myself as ‘n man sonder ‘n morele kompas. Ek het vroeg die skemerwêreld van die politiek betree waar mag en invloed die spel beheer. Ek is ‘n ʼn meester in manipulasie en ʼn kenner van die donker […]
Lammervanger (SILWER)
Lammervanger ek is die Baardaasvoël, ook bekend as lammergeier hoog sweef ek oor berge en dale op soek na my dis anders as die mite, eet ek nie lammers, maar bene enig in my soort bestaan, my dieet is bene en murg U het ons uniek geskape en noem ons selfs by die naam in […]
die saak staan so (SILWER)
die saak staan so jy het mos geen voet om op te staan, verdomp! vir wie moet jy nou kwaad wees? vir wie? die ander het ook net hul werk gedoen daar was selfs ook gereeld navrae oor die utopie waar ons tans woon het jy tog so naïef gedroom met geen realiteit in daardie […]
Bonsai
Bonsai deur Johan J van Rensburg Brons afdeling – Januarie Oop Afdeling Daar het ‘n doringboompie binne-in my sielstuin ingegroei. Die blaartjies: so fluweelsag het ek met sorg gesnoei. En eendag kom daarlangs ‘n Wyse uit die dorp en my doringboompie het nou Bonsai geword! Bonsai’t nie groot of sterk gegroei soos […]
Só gemaak en so laat staan
(Woordtelling : 1177) As kind wat noodgedwonge die huis met my ouers moes deel en 24/7 onder hul (verouderde) invloed was, het ek dikwels gehoor dat my pa sê, “so gemaak en so laat staan”. Of, “jy kan nie ʼn ou hond nuwe truuks leer nie”. Die idee van die ouer geslagte was dat […]