Jongste aktiwiteit:

NEL

NEL

 

Die hemelruim lag saam:

-die kuiltjies in haar wang:

so lig en wyd die glimlag

in haar oë vasgevang.

 

Die heelal wyd lag saam:

-haar hare blink en vry:

so lig en lief haar glimlag

vasgevang in my.

 

Ewig sing die sterre saam,

fluister haar geliefde naam.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Landi het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ODBNamibie het n geregistreerde lid geword