Jongste aktiwiteit:

NEL2

NEL2

 

Jy’s in my wit air-tackies,

jy’s in my swart slit-broek.

Jy’s in die duikbril en die Bybel,

in elke dag se soek.

 

Jy’s in die lappop en die deken,

in my oprygskoene fyn.

In elke broekie wat ek van jou dra

ervaar ek leed en pyn.

 

Jy’s in die kamerjas se gordel

hartseer ingenieursgeknoop,

in die PETRONELLA-bordjie

langs die droë loop.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Tertia het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak