Basiese Profiel
Eerste naam
Geslag
INK naam
Susan van Rensburg
Biografie
Kaalvoetjare skoolgegaan in destydse Noord Rhodesië. Rooihakskeenjare by Tukkies en NKP. Getroud met my held Piet van Rensburg. Ontwikkelingsjare by RAU, GOK en Nasionale Onderwys Dept