NEL2 Jy’s in my wit air-tackies, jy’s in my swart slit-broek. Jy’s in die duikbril en die Bybel, in elke dag se soek. Jy’s in die lappop en die deken, in my oprygskoene fyn. In elke broekie wat ek van jou dra ervaar ek leed en pyn. Jy’s in die kamerjas se […]
DIT WAS GOED (Met dank aan TT CLOETE) Ek het die leë jogurtbakkies met water gevul met malvablomme, met laventeltakkies, kappertjies geel en laggend oranje, met kers- en tjokkabootliggies tafel gedek. Ek het die langsteelglas met mooiste servet vir wyn Chapel Red die tafel met skaapboud en slaaie bedek. En dit was goed. Baie goed. […]