Jongste aktiwiteit:

Vrystaatstories deur Henning van Aswegen
vir

Vrystaatstories deur Henning van Aswegen

101 Slaaptydstories om slaaptyd en bed-toe-gaan maklik en interessant vir kinders te maak.  Elke storie is outonoom en so drie-vier bladsye lank, kort genoeg om ma en pa geinteresseerd te hou en lank genoeg om enige rakker aan die slaap te sus.

Henning van Aswegen is ‘n gebore en getoe Vrystater, net soos Mossieman en sy beste vriend, Geronkie die Donkie.  Saam swerf die drie deur die Vrystaat en beleef avonture wat enige grompot lekker sal laat lag.  Mossieman en Geronkie het trouens die handboek vir poetsbakkery en ware liegstories uit die Vrystaat self geskryf.

Die feetjies se dansparty

Mossieman, die astronoom

Geronkie se skedonkie

Die marsmannetjies

Die wag-ʼn-bietjie-bos

Raai, raai, rippa

Boontjie kry sy loontjie

Kat in ʼn sak

Troukoors is nie perde koop nie

Kees en die Bô-gom-orkes

Diere maniere

Die magtige mier

Die groentegees

Piet Perlemoen

Die morestond het ‘n goudvis in die mond

Vrolik en Olik

Mossieman en die wonderklippie

Henriëtta die hoenderhennetjie se eier dilemma

Die stoere Afrikaner en sy papegaai met net een been

Die rooi bulletjie

My grond of jou grond?

Die Feekoningin se towerkasteel

Die klokkeman van Clocolan

Dominee Pikkewyn

Topsie en Dino Sourus

Die voëls in die Vrystaat vlieg so onderstebo

Geronkie die donkie en die Sushi moesie

Jy moet lekker verjaar, ou maat

Fasie se oranje towerhoedjie

Jakkals, die legendariese poetsbakker

Poffie Pofadder

Mossieman skryf eksamen

Sprinkaan-olie

Die Oli-krokke-noster-bobbe-fantelike-dil

Koei, koei, hoe laat is dit?

Die spook se stert

Tollie, die drie-ton bulletjie

Henna die Hennetjie se ‘Ek voel Verewinkel’

Pietietjie Gemmer

Trapsoetjies

Die Pers Papegaai

Japie die Apie se tien geel piesangs

Waar kom die son op?

Kakkerlakkie

Gogga-la-botter

My skaapappeltjies is lekkerder as joune!

Mys die Muis se mooi geel reënjas

Daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê ..

Jakkals knoop Wolf se stert

Mossieman vang amper ‘n dief

Mys die Muis, koning van die diere

Mint Imperials in die Ronde Kerk

Spookstorie in die Goutie-koshuis

Geronkie die Donkie wil nie bad nie

‘n Perd van ‘n ander kleur

Sò gaan ons Vrystaters Army toe

Professor en die dowe Kakkerlakkie

Vlerrie Vlermuis – die Vlieënier

Vrystaters is die tafste manne in die hele wêreld

Saalsak, Meelsak en Appeltjie-een-oog

Geronkie die Donkie raak verlief

Koshuis-kaskenades – Draai die kam om

Die gevaarlike Vrystaat Cheetahs

Geronkie die donkie se vreeslike seer vinger

Kinders moet kaalvoet loop

Hierdie is ‘n verhoogspel wat die kinders kan opvoer:

JAKOB REGOP EN DIE WOESTYNROSIES

 

 

Lees hier meer van hierdie skrywer: https://vrystaatstories.wordpress.com/




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed