Jongste aktiwiteit:

Bettysbaai Bokant Bettysbaai troon Kogelberg teen die son. Fynbos wat daar fraai tussen witklipkronkels blom. Die skerp geur van geluk kelk koninklik om jou oop. Jou hart sal oral waar jy loop daarvan pluk. Stukkies afbreek en stewig in jou siel se speldekussing vassteek. Al het droogte ontwrig skamperlag die heide daar. Skit’rend silwer sonlig […]

Pandemie moeg ons is pandemie moeg almal al moeg geswoeg ons het nie meer spoed niemand voel meer goed nou in die derde vlaag dit bly net aanhou knaag hoe lank nog bly ons vra? ons kan dit nie meer verdra veertig jaar in die woestyn dis hoe dit vir ons voel wanneer hou dit […]

Suiderkruis ek fynkam die uitspansel vol sterretekens gekarteer iewers wag ‘n ster uniek ‘n skitterster net vir my daar waar die Suiderkruis wys die baken van noord of suid daar sal ek liggies ‘n ster pluk ‘n rigtingwyser weer vir my jy was my rigtingwyser my noord en suid gewees veilig uit dwaalspore gelei my […]

– vir selektiewe lesers klink woorde soms subliem wat dit eintlik vir hulle sê is dat hul dit mooi vind mooier as mooi dalk of dalk verstaan hul maar net nie wat dit wil sê nie soveel subliminale gedagtes vlieg in en uit dat mens se gedagtes dalk nie meer tred hou nie dalk maar […]

waarheid is soos die silwer soom wat wegsak in die nat sand van ‘n strand een oomblik skyn dit in helderheid en borrel plesierig beweeg dit trots in eie lewens genot dan sak dit weg in die diep onder sand en skulpe waar dit stadig terugkeer na die see se water tafel waarheid is soos […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed