Jongste aktiwiteit:

poppemeester (Silwer)

jou beheerstaaf
wat my (on)gewillige kop en lyf
meesterlik manupileer
is eintlik die geslepe houtjie
van jou narsistiese galgetou

©elmarie nienaber van kampen
30 Mei 2021




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed