SOSIAAL / SOSIALITEIT
Sosiaal / Sosialiteit Uit die latynse woord societas, wat geselskap of verband beteken, kom ons leenwoord sosiaal, en dit dui iets aan wat met die geselskap te doen het, dit wil sê van of uit die groep kommend, tot die bond of vereniging gehorend. Ons het nie „sosiëtas” oorgeneem nie, maar ek het lank gelede […]
Februarie 2017 projek – Liefde
Februarie maand is die plek vir feesvieringe rondom die liefde. Die liefde wat ons het, die een wat ons begeer en dalk ‘n herinnering oor die een wat weggekom het. Hierdie maand se projek is ‘n oop kategorie wat beteken daar is nie enige vormreëls en rympatroon voorskrifte vir die digters is nie. Opdrag aan […]
Ek het jou liewer
Ontdekkend, soekend, teer word die grense van behoefte geskuif wanneer diep in donker verander My naakte siel wil sonder skrome in alle eenvoud tot jou gaan Om aan die vereistes van jou aarde te voldoen die grense van jou land oorskry Jou hande kan voel in die stam teen my rug dat liefde alles kan […]
REGEER / PRIVATISEER
Regeer / Privatiseer Dit skyn ‘n hedendaagse mode te wees, nie net in Suid-Afrika nie, om moontlik alle staatseiendom en -diensleweringe aan juristiese persone uit die handelswêreld af te gee en – so goed dit gaan – met wins te verkoop. In hoever is dit reg en billik? Of anders gevra, is dit beregtig? Is […]
SOSIAAL / KOMMERSIEEL
Sosiaal / Kommersieel Huidiglik beweeg die wêreld oënskynlik in ‘n nuwe rigting. Nie net filosofies/religieus, ekonomies of polities nie, maar al drie saam: Die neo-liberalisme. Hoe en waar dit aangevang het, kann ‘n interessante studie afgee; só is dit nou maar, so het dit geword. Dit beteken dat mense (ek en jy en hy en […]
Stad van die Kinders, Stad van die Voëls
Stad van die Kinders, Stad van die Voëls Dis hoogsomer en ons kom laataand in die Park Hotel aan. Dit was ‘n lang, vermoeiende dag op die pad, en na ete is alle reisgenote bly om vroeg te gaan slaap. Die TV het niks om aan te bied nie, en ek maak gou lig uit. […]
African-Nasionaliste / Afrikaner-Nationalists
African-Nasionaliste / Afrikaner-Nationalists Wat is die verskil tussen die Afrikanernationalists en die Africannasionaliste? Is daar hoegenaamd ‘n verskil? Altwee sit op dieselfde regeringsbank in Kaapstad saam#. Altwee het hulle stemvolk uit die veilige plattelandse setels in die stede gehaal om die stemverhoudings te verander en daardeur die regering oor te neem. Die Africannats het, soos […]
Sotto Voce ( Baie saggies (It)
Sotto Voce (Baie saggies (It) Jy is hier by my en jou liggaamshitte is soos ‘n sterk straleskans wat my veilig omvou en met sterk arms van liefde omhels – – – Jy is die kragveld waaruit ek my energie vir die dag put en die wete jy is daar maak my tred soveel ligter […]
‘n Kruispaasfees
Klein Talana staar na die deur en spits haar ore. Sy probeer luister of Ouma al wakker is. Talana hou haar asem op om beter te hoor, maar blaas dit teleurgesteld weer uit as sy agterkom dat die grootmense nog almal slaap. Dis ’n Saterdagmiddag in Paasnaweek. Talana en haar ouers kuier by Oupa Attie […]