Vir Dao Mau
Ek staan voor die opening van die grot, en staar die onheilspellende donkerte in. Wat wag vir my? ‘n Pynlike, stadige dood of ‘n vinnige heengaan na die hiernamaals? Ons dorpie is nie veel anders as ‘n dosyn ander soortgelyke dorpies in die Quang Binh provinsie van Vietnam nie. Wel, dis seker nie heeltemal waar […]
AANDAG SKRYWERS!!! Kreatio Komieklike kortverhaal kompetisie 2020
Skryf en wen … lag-lag! Kompetisiereëls en meer inligting: http://kreatio.co.za/kompetisie/ Kreatio bied ‘n Afrikaanse skryfkompetisie Komieklike Kortverhale aan! Groot pryse geborg deur Groep 7 Drukkers, Kreatio en Ink Skryf in Afrikaans is op die spel. Die totale pryswaarde is R27 000, en Afrikaanse skrywers regoor die wêreld is welkom om deel te neem. Jou kortverhaal […]
fokus
– met my kuns-oë kasteleer die beelde heeltyd van naby tot ver oogspesialis se snaakse keuse seker gedink mens moet balans in jou lewe kan sien ook – mense kasteleer ook daagliks hul waardes feitelik tussen goed tot kwaad soos die wind grassade buig so buig hulle balans soms ook heen en weer na die […]
leur ou leurs
– my duin weerklink van oorlog spreke oor die lug heen en weer word woorde geslinger soos kartetse wat alles wil oorheers alles oor hulle of ons wie gaan oorleef – ©Teárlach
kniesterig
. my duin lê stil en rus onder ‘n bewolkte hemel wat alles bedek onder wolke wat lyk of dit gekneus is enige oomblik kan bars begin lek, lek en reën . hier agter tussen huise skarrel elk wat leef en beef vir plekkie onder dak en son lewens wat ook gekneus soms kniesterig vertoon […]
liniêre baan
– voor Eden gestaan geslote poorte gevind deur eeue voorspellings gehoor nie verstaan in Getsemane gestaan toe eers verstaan vandag steeds in ongeloof verstil niks is verander in jou bose hart van duister en smart wat dreigend Sy koms wil verbloem met bloed wil verswelg van gelowiges wat vas staan in Sy liniêre baan – […]
In die kring van sy arms. (BRONS)
In die kring van sy arms. Die vuur dans vrolik in die kaggel waar ons aan die ou bekende familietafel sit. Gesellige musiek speel sag in die agtergrond en my hart klop warm as ek na die gesigte van my man en seun kyk. Alles lyk so normaal dat ek vir die oomblik nie wil […]
Wolraad Woltemade (Silwer)
‘n winterwoes noordwester het daardie dag gewaai die skip De Jonge Thomas het sy laaste seil gedraai die golwe was verwoestend die aanskouers was geskok wat eers ‘n avontuur was word die dood in Tafelbaai die soldate op die strand kon magteloos net staan die strome was te sterk om die see in te gaan […]
Is daar nog hoop?
Die oer ou ritme tamboer teen my bors Ons vir jou Suid Afrika nostalgie braak suur die nasmaak daarvan vertrek my gesig laat my skouers buffelskof; Here waarheen nou? Ons vir jou Suid Afrika die wanklank eggo vals teen beton kranse koggelroep deur murg en been verdwyn dan in senutergende stilswye Ons vir jou Suid […]