Jongste aktiwiteit:

leur ou leurs

–
my duin weerklink van
oorlog spreke oor die lug
heen en weer word woorde
geslinger soos kartetse
wat alles wil oorheers
alles oor hulle
of ons
wie gaan
oorleef
–
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van CarineCarine is nou vriende

  • Carine het n geregistreerde lid geword