Anderkant die son
Anderkant die son Afrika se son kom maak huis in die mens se hart. Klippe swart gebrand, hittegolwe tref die land. Anderkant die son lê die see van sneeu. Altyd koud en klam, geen son om te ontspan. Hulle soek son daar in verreland, en hier smeek ons soms vir ’n […]
Vrou van die wind
Vrou van die wind … Min kon haar verstaan … soms ’n briesie, soms ’n storm, het sy deur baie mense se lewens gewaai. Die smaak van sukses het sy geproe, tog het sy die gat van leemte in haar hart gevoel. Die lewe se wind het haar self ook rondgewaai, soos […]
Klim van die skinkbord af
Klim van die skinkbord af … By ouma se huis was ons altyd bederf met ’n koffie of tee, met ’n ietsie tuisgebak. Al was die skinkbord al so gelap en geplak, was dit haar gunsteling, want oupa het dit met liefde gedoen. Klein seuntjievingertjies vuil, soek nog ’n koeksister voor ons […]
Kon ek maar daam met die wêreld glimlag
Kon ek maar net saam met die wêreld glimlag … Die tandemuis het my mond kom roof. My mooiste kroon het hy kom haal; vandag noem hy my tande huis. My selfbeeld het sy deurmat geword; met trots vee hy nou sy voete skoon. Die mooistes het hy kom haal; plek-plek […]
Richtersveld II
O, Here vat my hart maak dit oop en wyd en leeg sodat U reën die dors kan les O, Here vat my siel vol klippe en harde grond waar net die taaiste kans staan om te groei O, Here vat my seerkry spore op vergete berge gate gegrawe na blink drome los net dit […]
Richtersveld
Ek skryf vir jou ‘n vers vanaand omdat dit reën in die woestyn ‘n vers sonder onnodige woorde kommas of punte sonder verklarings fênsieloos en klipperig ‘n handvol woorde oor ‘n anderse omgee hart gestroop van geite wat wortels laat klippe breek jou blare ongenaakbaar skroei ‘n vêr kyk soos halfmense wat eeue na sterbelaaide […]
ñ storie sonder ñ sprokie
’n Storie sonder ’n sprokie … Blonde hare in die wind, met ’n blommekrans op haar kop, het sy op haar eie wysie gedans. Hy, boerseun in murg en been … Sy lewe het wye draaie geloop, maar eindelik kon hy sy ware liefde op die plaas vind. Sou die lewe eenmaal […]
Die onvertelde sprokie
Die onvertelde sprokie … Sy wou dans in die son, speel in die see. Hy wou boer en dans in die reën, swem in die ou plaasdam. Kind is gebore sonder naam, ek noem dit vriendskap wat nooit sal vergaan. Nooit was hulle in ’n lewe saam nie, maar dwaal op […]
Die verdwaalde meisie
Die verdwaalde meisie … Party noem haar gevaar, ander mal. ’n Stukkie van haar eie wese leef sy uit. ’n Stempel sonder ink, spring sy as die lewe na haar wink. Sou iemand haar wegholhart net kon vang en verstaan, bly dit haar grootste wens … Maak nie saak wat die […]
Die dag toe die ekonomiese berg uiteindelik gekraam het
As enige burgerlike vereniging my vandag sou vra waar ek die diepste, mees ongetemperde vorm van dankbaarheid in hierdie land ervaar het, sal ek nie vir hulle vertel van ‘n skielike, broodnodige reënbui of selfs van die dag toe ‘n barmhartige Samaritaan my gehelp het toe ek met twee krukke in die dorp gesukkel het […]