Die laaste koevert
Die laaste koevert Die eerste ding wat Lien Meiring van Rooidam geleer het, was dat ’n mens in ’n klein dorp nie as nuut aankom nie. Jy word opgemerk. Die vrou agter die toonbank van die kafee het opgehou om ’n brood in ’n bruinpapiersak te druk toe Lien instap. “O, jy is seker die […]
Alles onder die son
Alles onder die son Tema: Die stories wat binne bly. (Woordtelling 1274) Daar is mense wat ’n mens leer lees. Ander leer jou luister. Die skool het my leer lees. Maar my ouma Lilly het my geleer dat ’n storie oral kan wegkruip. Vandag onthou ek nie elke verhaal wat sy vertel het nie. Ek […]
Geloof, Hoop en Liefde
Daars niks wat ooit sonder ‘n droom begin, maar nie eers ons liefde was immuun, teen die leuens wat mense sou versin asof ons nie ook geluk verdien. Twyfel het jou hart kom lê, ons dryf net verder uit mekaar. Hoe weet ander wat ons wil hê. As die buite-geraas net wil bedaar. […]
ek dink, ek is (Goud)
ek dink, ek is – (Goud) in die stilte van my grou gees waar wêreldsgeraas verdwyn vry van voorgee vry van skyn wonder ek weerloos oor my wees is ek bloot net vlees en been ‘n ster wat wag om te verskiet of vloei daar deur my diep alleen rede wat hemelligame gebied […]
Antieke Drome
Antieke Drome – 1109 woorde Lilly stap met klam straat af en trek haar jas so bietjie stywer om haar té maer skouers. Vandag is veronderstel om ‘n blye dag te wees. Dis nie almal wat die geleentheid gegun word om die groot K ‘n uitklophou te gee nie. Tog, voel sy asof haar lewe […]
leefreël – (Goud)
leefreël – Goud mag my glimlag vir ewig ‘n skild wees dit vyandigheid moeiteloos inperk sodat ek kwetsende woorde nie vrees en kastydende konflik my versterk mag my trane vir ewig veilig wees by dié wat my lief het net soos ek is my diepste seer en kwaad genees sodat ek ‘n skuiling […]
As verbeelding belangriker as kennis is
(BRONS) As verbeelding belangriker as kennis is hoekom moet ek my steur aan geskiedenis? Hoekom moet ek dan oplet wie, wanneer, waar, wat gedoen het? As verbeelding belangriker as kennis is hoekom moet ek weet hoe om te maal en plus? As verbeelding die wêreld omring hoekom hou ons aan om op algebra te […]
[SILWER] Waar Niks Ontbreek Nie
WAAR NIKS ONTBREEK NIE Die Here is my Herder, sterk en groot, Hy lei my waar die stille waters vloei; Wanneer die wêreld dreig met angs en dood, laat Hy in my die vaste vrede groei. *** Geen aardse skat kan ooit my hart versadig, geen kroon of goud kan ware rykdom gee; Sy liefde […]
Om Te Lewe Is Om Te Ly. (1446)
Hoekom net ek? Hoekom met my familie, my man, my kind? Wat het ék gedoen? Wanneer gaan dit ophou? Wat nog? Ons ken almal dié vrae. Daardie vrae sonder antwoorde wat jou in die middel van die nag in angssweet laat wakker skrik. Sinnelose vrae. Nie een van ons is onbekend met die lyding van […]
Sou spiere maar net soos ñ koekie kom sit
Sou spiere maar net soos ‘n koekie kom sit Tuisgebak uit Ma se oond, koekies van alle geure en koeksisters wat blink. Melktert vol kaneel, met of sonder kors. Skelm met ‘n lepel uit die yskas, is hoe jy daardie een die beste waardeer. Happie hier en happie daar, skielik klou die vet om […]