Jongste aktiwiteit:

Vir jou sktyf ek ñ huldeblyk

Vir jou skryf ek ’n huldeblyk…

 

Jy het my geleer hoe om na die lewe te kyk. Ek hou my soms nog slim, maar jy het lankal reeds geleer.

 

Jy het ook eens gedroom, in ’n normale lewe gewoon.

 

Tyd het iewers jou sterk liggaam kom verloën. Iets waaroor ek en jy nooit sou kon droom nie.

 

Al sien die mense jou nadese nog net goed vir raad en dalk ’n blink idee, bly jy die mens by wie ek vir altyd wil wees.

 

Vir die wêreld is jy oud, maar vir my bly jy steeds ’n stukkie goud.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed