Onskuldig weerloos
daar word geskop,
geslaan,
woede van groot
daar word gespartel, gesmeek
maar niks kan dit keer
liggaampie verwoes
oor woede van ‘n pa
leweloos lê hy daar
sy hartseer oë
wat na jou staar
onskuldig, weerloos
in die wêreld
vol van haat
geen toekoms
kan meer baat
gebroke,
stukkend,
weg geskeur
van liefde wat nooit was
trane, hartseer,
laat geen hart versag
woede in mense harte,
kan God nie gee
vrees van klein ……..
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.