Jongste aktiwiteit:

Knus dinge in my lewe

Knus dinge in my lewe

Vroeg na die winkel voordat
daar ‘n gedrang is maar baie
had reeds dieselfde in gedagte en
ek word deel van die waentjieverkeer
tussen die nou kosrakgangetjies deur
en is eindelik in die tou by die kassiere
daarna gou by die posbus gaan draai – – –
Klaar voetseer en moeg is dit nou reguit
huistoe uit die gewoel en gedrang uit en
stap jy by die voordeur in voel jy dadelik
‘n knusse welbehaaglikheid as die bekende
huislike aura sy arms om jou vou in omhelsingsgroet
jy is weer tuis in jou bekende ambiance waar alles
sy plek het en jy besef weer met groot waardering
oos wes tuis bes beteken vir my
KNUS – – –

Janetta – Helena [Babs]©




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed