Jongste aktiwiteit:

September

Augustus 2024 – Skuldlas projek – Wenners en kommentaar Baie geluk aan hierdie 10 lede!   WENNERS: GEDIGTE: Brons: (1) No 4           Coenie Horak met Sinkretisme (2) No 33         Retha van Deventer (Pikettie) met Die hel in my (3) No 5           Coenie Horak met Een duisend letter rangskikkings later   Silwer:      […]

  telkens val dit op my oog en oor dat jy aweregs reageer so asof jy weer-speel oor alle ou onreg nooit tevrede soek altyd meer   on is ‘n ondier vanself dui dikwels die negatief aan ver – klink verwyder van die waarheid genoeg – dui op geluk of nie   deur die duister […]

Peis                                                                       (Villanelle) My foutlyne verrimpel die blanko boeksblad met my regterhand se sweepslaggende letterswaaie inkantansie van swart ink wat my verse klad   apatie neutraliseer my wil en wees plet en plat geen gemarginaliseerde perspektief op my blaaie net my foutlyne verrimpel die blanko boeksblad  

    dagbreek op die strand rooi-oranje strale pastel die see verander die baai in goudgevulde leegte wat saggies skommel rustige windloosheid wat selfs meeue wil verwar   geluide kom op my oor dit trommel en drom saam in chaotiese klanke van onsin leuentaal hehaaldelik gespreek verander in emosionele reg gotiese gedagtes verslons in onsinnige […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak