Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 2)

  op hierdie goue môre lê die see soos ‘n spieël op my duin is daar stilte in my hart gedy vrede   oor my wang suis lug op die berge sneeu dit oostewind bring koue wat soos bye sing   hierdie jaar byna oor soos elkeen voor hom verloop in kortvoete van vergetelheid   […]

nooit naak lente – Brons lente dartel ligvoets … laat winter-lanfer ademloos wanneer haar Namakwa-blomkaros geil, luisterryk ontwaak met arms wyd gesprei verlei sy bloeisel, blaar en blom lente dartel ligvoets … laat winter-lanfer ademloos sy flankeer met vrugbeginsel, tantelant, botterblom en vygie verruklik in (s)lente(r)drag pryk sy sensories nooit naak lente dartel ligvoets … […]

soms droom ek in monochroom van uitgebleikte vlaktes bloeiselontbrekend en vlinderverlaat wintergrou en naak ʼn eensame voëlverskrikker, sy gehawende jas deursteek met halmpies strooi, bespied die leegheid belangstellingloos en staan skut teen absente voëls. in kort grepe gesels hy met enkele gerwe gedroog en geboë in die wind in die droom word hy omring deur […]

in my gedagtes lê die see in polichromatiese kleurskema van koue grys-blou tot olyfgroen met figure wat dans en baljaar op ‘n prettige en vrolike dag eenkant op my duin sit ek op my amorfiese stoel met swaartekrag gekerf uit sand op krabbelende, gekurwende maar tog ergonomies gemaklike patroon voor, lê my bene uitgestrek soos […]

skuim baklei oor blou water spoeg wit uit teen blou lug mosselklein klou manne aan boot skede, man die water is woes! wit geverfde woonplekke vervlek gou met swartkolle waar manne vinknes hang in vierkant woonstelle, vrou die beton is hard! in wind swaai vinkneste spatwind blou water strek arm hande wat hulp vra, mense […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed