VINGERAFDRUKKE
Vingerafdrukke lê in ‘n doolhof
met elke vat skryf jy jou naam
dit sê nie wat jou siel skreeu
net jou naam in letters van die alfabet
net nog ‘n naam
wat aan iemand se lippe hang
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir September 2024 – OOP projek