Jongste aktiwiteit:

die dam lê soos ‘n reusespieël ingenestel tussen riet en grondwal ‘n stillewende weerkaatsing van lug, wolke en ‘n terloopse verbyvlug   dan kom die wildeganse in beweging vanaf die eilandjie met die kwastige treurwilg beweeg snaterend trip-trap oor die gladde oppervlak begin asof veerlig skei van hul eie weerkaatsings   terwyl hul langnek en […]

  wat jy gister gesê het is duidelik gladnie wat jy vandag sê wanneer jy so terug loop op jou standpunte dit laat onuitveebare twyfel oor jou integriteit en dit brand soos vuur in ‘n bloekombos van my realistiese lewensbeskouing   poli-tiek van vandag is ‘n duister nag poli-tici was nog altyd daar net vir […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed