Jongste aktiwiteit:

ProjekteJulie 2024 – OOP projek

 

Beste INKers

Thomas Edison het skertsend gesê: “Daar is geen reëls hier nie – ons probeer iets bereik.”*
Dit is hoe ons dus hierdie maand se projek gaan aanpak.

Daar is GEEN reëls of voorskrifte nie. Daar is ook GEEN tema nie. Wat ookal in jou hart of jou laai verpak is, en jy ‘n diepgaande behoefte het om dit met hierdie gehoor te deel, hier is jou kans!

Innoverende mense skep in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder.

* Thomas A. Edison: Parafrase; Eie Afrikaanse vertaling

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

die dam lê soos ‘n reusespieël ingenestel tussen riet en grondwal ‘n stillewende weerkaatsing van lug, wolke en ‘n terloopse verbyvlug   dan kom die wildeganse in beweging vanaf die eilandjie met die kwastige treurwilg beweeg snaterend trip-trap oor die gladde oppervlak begin asof veerlig skei van hul eie weerkaatsings   terwyl hul langnek en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Braam het n geregistreerde lid geword

  • Paul Kloppers het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak