Jongste aktiwiteit:

ProjekteJulie 2024 – OOP projek(Bladsy 6)

 

Beste INKers

Thomas Edison het skertsend gesê: “Daar is geen reëls hier nie – ons probeer iets bereik.”*
Dit is hoe ons dus hierdie maand se projek gaan aanpak.

Daar is GEEN reëls of voorskrifte nie. Daar is ook GEEN tema nie. Wat ookal in jou hart of jou laai verpak is, en jy ‘n diepgaande behoefte het om dit met hierdie gehoor te deel, hier is jou kans!

Innoverende mense skep in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder.

* Thomas A. Edison: Parafrase; Eie Afrikaanse vertaling

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

splinterdruppels vlammetjies vuurvliegie vlamrooi bakhand vuurtjie uit my hart tongetjie-gloed die saggolwende duinewiegie kletter die stilte van die nagkaros se swart die hand van my hart gloei liefde vir jou splinter-vreugde vuurvliegie die nag vlam-gloei ons kinderdrome hier gebou tonteldoos jou belofte om vir my te wag nou sit ek hier alleen, sterre splinterreën lewenslyn […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed