Jongste aktiwiteit:

Skenkings & Donasies

Indien jy ‘n groot aanhanger van Afrikaans is en in jou hart voel om ‘n donasie of skenking te maak aan INK Skryf in Afrikaans maak asseblief gebruik van die onderstaande bankbesonderhede. Op hierdie manier kan jy tot seën wees vir iemand minder bevoorreg as jy.

Fondse sal soos volg aangewend word:

1.Om jong digters/skrywers se publikasie koste te borg

2.Om Afrikaans verder te bevorder

3.Kompetisies op kompeterende vlak aan te bied

 

FNB – Modimolle
Ink in Afrikaans
Besigheidsrekening
Rek no: 62588595036
Takkode: 260247

Vir die Buitelandse lede:

Swift/BIC (Bank Internationale Kode): FIRNZAJJ
Tak: //ZA260247
Rekening: /62588595036

 

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed