Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

ILANA

Biografie

Ek is ‘n laatlam in die skryfwêreld, maar met ‘n lewenslange liefde vir taal. Ek het jare gelede reeds my eerste stappe in kreatiewe skryfkuns by UNISA geneem, maar die lewe het in die pad gekom en die tyd het ontbreek om dit werklik uit te leef.

Onlangs het ek tydens ‘n gedwonge pouse weens ‘n ernstige besering my eerste radiodrama voltooi. Daardie proses was ‘n openbaring vir my; ek het elke oomblik daarvan geniet.

Nou is ek gereed om my skryfwerk ernstig op te neem en te sien waarheen hierdie kreatiewe pad my lei. Ek is hier om te leer, te groei en my stem te vind.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed