Pandora jou indringer. (BRONS)
Pandora Jou Indringer. Uiteindelik! Ek het ontdek wat in Pandora se kis weggesteek is! Wie sou kon raai? ‘n Klein apparaat wat in die palm van jou hand pas. Selfoon is sy naam. Hierdie klein kalant het deftige, opgevoede mense tot onbeskofte bewonderaars van tegnologie vervorm. Die afwesigheid van selfoon etiket is lankal vir my […]
ONS IS NIE MEER MENSE NIE, ONS IS PROFIELE
ONS IS NIE MEER MENSE NIE, ONS IS PROFIELE Daar was ’n tyd toe jy iets mooi kon beleef sonder om dit af te neem. Jy kon langs die see staan en die son sien sak sonder om te wonder hoe dit op Instagram sal lyk. Jy kon ’n verjaarsdag vier sonder om elke oomblik […]
Geld praat die hardste (Goud) (1382 woorde)
Geld praat die hardste Die Stampriet-akwifer is vir my baie meer as net ’n blou kol op ’n geologiese kaart. Dis meer as ’n gevallestudie. Dis meer as ’n hulpbron waaroor mense in raadskamers kan praat en met ’n liniaal grense kan trek of waar die Russe kan besluit wat die beste vir Namibië se […]
“Ek het nie tyd nie”
Ek is seker dat dit een van die gewildste verskonings van ons tyd is. Ons het nie tyd om te lees nie. Daar is glo nie tyd om te oefen of by familie te kuier nie. O ja, en beslis nie tyd om stil te word en te dink nie. Tog vind ons sonder moeite […]
Die Glorieryke Kuns van Wag teenoor die Moderne Morse-Kode (629 woorde)
Ek verlang na die dae toe geduld nog ’n nasionale sport was. Vandag leef ons in ’n wêreld waar mense ’n emosionele ineenstorting kry as die mikrogolfoond langer as dertig sekondes neem, maar in die 80’s en 90’s was ons geharde veterane van die wagkamer van die lewe. En dit was ’n oneindig makliker, skoner […]
Jy is nie jou diagnose nie.
Jy is nie jou diagnose nie. Die toekenning van ’n kliniese of psigologiese etiket word dikwels verkeerdelik as ’n statiese eindpunt beskou. Dit is maklik om te glo dat ’n spesifieke diagnose of stempel jou identiteit definieer en die grense van jou toekoms permanent vaslê. Ek verstaan die rasionaal agter hierdie aanname maar verwerp […]
Menswaardigheid, tegnologie, teologie en die mensbeeld – “Wat het ons tot stand gebring?”
Met verwysing na menswaardigheid het die digter Sheila Cussons, gesê: “I don’t like biologists who talk about man as if he were only a pan of brains, and I like theologians even less who seeing him shattered insult the remains” (“Ek hou nie van bioloë wat oor die mens praat asof hy net ’n brein […]
Augustus 2026 – Aanhalingsprojek – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 9 lede! WENNERS GEDIGTE: BRONS: (1) No 9 Audrey Bierman MET Geloof, Hoop en Liefde (2) No 12 Anja Nel MET As verbeelding belangriker as kennis is (3) Geen SILWER: (1) No 8 Pierce van Tonder MET … Waar storms gaan lê (2) No 13 Nicola Brown MET Waar niks ontbreek […]
Die woord wat meer sê as wat ons dink
Ons gebruik die woorde “dit is my opinie” so maklik. Ons sê dit wanneer ons oor politiek oor geloof, oor mense, oor die ekologie, oor die lewe ensovoorts praat. Soms sê ons dit met groot sekerheid, altans so dink ons. Soms sê ons sommer net iets omdat ons dink ons weet iets oor ’n sekere […]
Die dood is nie dood nie
Die dood is nie dood nie Anders kon my regte naam gewees het. Bang seker, my van. Iewers het ’n gans tussen swane beland… dit was ek. Vandat ek onthou, was ander slimmer, sterker en beter. Atletiek? Ma het altyd getroos: “Alles reg, my seun, jy was tog eerste van agter af.” Skande […]