Jongste aktiwiteit:

Desember

Die dekseltjie lig stadig, tergend en wys skelmpies, asemrowend, die tintelende geheimenis van waar die fynste engel-feëtjie skuil as sy weg van die wêreld is. Die plaatjies begin een-een pluk aan tandjies van die orreltjie en saam met die wyer oop neem Für Elise soos ‘n klokkie, kristalklank, sy oorbekende loop. Die kleinste, kleinste dansertjie […]

Ons het ’n aasvoëljaar belewe, waar ander ons bene probeer skoon eet het. Maar … tog was hierdie jaar ook gevul met goue sonskyndae wat tussen ons beendere deurgeskyn het om vir ons die mooi van die lewe te wys. Soms wou ons op moedverlore se vlakte gaan speel. Veral as ons voor ’n donker, […]

Ek pluk ‘n lelie in die vlei en my hart verlang na jou, ek pluk ‘n bossie songeel madeliefies vol druppels van die vroeë more dou, ek sien die blou-blou berge en ek wonder waar’s jy nou ek kyk oor wye oseane en my oë soek na jou, dan draai my blik na binne en […]

??Oral op Facebook, Twitter, LinkedIn, Instagram en Pinterest is bewyse van ‘n opgewondenheid oor 2020. Dit is asof mense se persepsies en beskouinge geskuif het na iets groter. Vir my is dit ook waar. ?Ek het die laaste maand myself herbeplan as te ware. Die dinge wat my tyd gesteel het in 2019 en voor […]

net een dag en die oujaar lê op sy blad elke media stuk reflekteer oor wat was hoogte punte – laagte punte en nog meer wat was, sal nooit terugkom sê meeste wat nog kom is dalk duister sê ander die wat leef sê: vandag is genoeg môre in die hand van hul Heer ©Teárlach

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed