Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 16)

In die daglumier se opelugspel, as die helderrooi son,                                        nog in sy roes slaap dwarrel ñ wolk met geringe water – word dié hemelruim grys en op metaalplate se rûens plof reëndruppels neer. want jou weggaan […]

Here, help tog vir Suid-Afrika, die suiderland kry swaar. Soms is sy so moeg, Heer, ek dink haar senuwees is klaar. En haar hande wil nie werk nie, deesdae voel haar vingers stram. Haar spiere het verswak, Here, haar bene is verlam. En haar voete kry nie rigting nie, haar spore het verdwaal. Here, hoe […]

Na ‘n laat-lente, deurdag, deurnag, noag-reën se nat, het die lowerreus (al dig verskuil bebot), na so ‘n heil’ge doop, spontaan in songeel vreugdejubels uitgespat, volmaak ons vroegsomer en snerpwinter ruiswind oor ‘n doodgaan droë seisoen, vol konfetti-spikkels, nuut, so mooi, in ‘n skittergoue eg oor groen gestrooi, verbind. Maar die dopper is maar ook […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed