Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Zebulon Kochk se profiel

  • Ou bokke smag ook soms
    na ‘n grasgroen blaartjie;
    en hulle pluk net die hoogste doringpeule
    (oud maar nie koud nie)
    steun hul lywe teen ‘n kokende riet
    sal olie op hoë golwe giet.

  • Sy wat verliefderige blikke
    na my kant toe werp
    my hart nés ‘n tikmasjien laat werk
    met haar staan ek heelwat sterk

    al maak haar handwerksteek
    ‘n heuninggraatpatroon
    steek sy nie ‘n dun naald
    in die[…]

  • Lunar Trifecta

    Ons is nou in die verliefraakstaduim
    as ons mekaar sien
    is daar ‘n onrustige ronddraai
    in die kasse van ons oë
    en trek ons wit skene bloedrooi

    Dus wil ek met veelkleurige[…]

  • Dit staan my die vorste seun
    nog lewendig voor

    dat ek jou my liefling

    met die sluik haardos
    ore wat lyk soos skulpies
    plat winkbroue
    oë wat vlam soos ‘n lopende vuur
    kuiltjies in jou rooi[…]

  • Baie dankie Anzé.

  • O oordrewe mooi soetlief,
    ‘n seisoen sonder palreëns
    ons op ‘n salige somervakansie

    hiér by ons rooi-geverfde strandhuisie
    lê die klipperige vlakte uitgestrek
    na die skuimgolwende oseaan
    met rotse wat op[…]

  • ‘n seisoen sonder palreëns
    ons op ‘n salige somervakansie

    by ons strandhuisie,
    lê die groen vlakte uitgestrek

    na die oseaan met rotse
    wat opkrummel soos dwarmure
    in riviere

    die blink maan skyn[…]

  • Soveel as my lieflike hart kon verlang,
    wil ek blomme in beddinkies vir haar uitplant
    vérweg saam haar stap
    op ‘n wydlopige blinkogiespad;
    hand aan hand.

    Zebulon Kochk
    Zebbiekaans
    (Brons)

  • My skatlief;

    al is die afskeidneem pynlik,
    ons onafskeidelik aan mekaar verbonde

    na jou enkele heenreis
    deurklief ‘n swerflusvoël die kleurryke lug

    bowe die blou see se lang driespelgolwe
    en steek sy[…]

  • My skatlief,
    al was die afskeidneem pynlik
    na jou enkele heenreis
    deurklief’ n swerflusvoël die kleurryke lug
    bowe die blou see se driespelgolwe
    en steek sy kop onder sy vlerke in.

    Zebbie

  • Met vroutjiesiebie op haar skoot
    “kind, die lewe is kort van duur”
    my gesin die virus skugtig gerysmier
    maskerloos die lewe in hoogty gevier
    hul amal is geteken na die dood.

  • O’ Goeie Heer,
    my digtershart borrel nie
    van kunsontwaardiging nie –
    weíer om my gloednuutlig
    onder ‘n koringmaat te verberg
    die verse sal nooit op my lippe sterf

    U, my God, onderstreep die[…]

  • Jy is ‘n blomryke vinjet
    van ons Skepper se mooi
    so stuur vir jou soetruikende
    geelblomme, ‘n liefdeskaartjie
    sonder gegluipte woorde
    net platgewoon
    ek het jou baie lief.

  • Die repetisie-horlosie
    van twíntíg-twíntíg is verby
    die grendelknoppies is oopgedruk
    gebraaide varkvel swoerd op ‘n houtvuur
    en die ligte wyn in my glas gefortifiseer
    my lekkerlyf in ‘n tapse groef
    k[…]

  • Liefling, ek is nie as fisoloof of
    heilige in een persoon verenig nie
    maar lees graag vir jou
    harmoniese psalmodieë
    uit my vrysinnige brevier
    sodat jy mag ophou skooi
    met shingle-haardrag
    en skuinsgeknipte romp
    en[…]

  • Op my blouvlamstoof
    keteltrom die pot
    vrugtestoompoeding
    buite op die feestige eikehouttafel
    staan die gemengde braaigereg
    rooi krulversierde primula-rose
    hang op die kersfeesdisselboom
    en die doedelsakmelodie[…]

  • My skone biesiepol
    met die mooi gesig, steenpuisievry
    wees vir ‘n slag ‘n lyfwringer
    en langasemdans saam my
    deur die Paarl Vallei
    of kom ons wees smoelers
    onder ‘n tamatiepruimboom
    en sing ‘n samesynlied
    ‘wyl[…]

  • (Brons)

    Koninginmoeder,
    ons armoedige eenkamer
    is rumoerig,
    want rooiwyn was nog nooit
    jou troosmedisyne nie
    dit gee jou berooide woorde
    ñ droë en galge humor
    en die rimpel hart van ñ
    omgeploegde ak[…]

  • Baie dankie.

  • O Almagtige God
    my hart bloei
    soos ñ huilende druiwestok

    ñ Jong plaasboer met sy
    soldate-aanleg se liggaam
    oortrek met rowe, kneusplekke
    blou vlekke en snywonde

    wanneer jy in sy pienk griepoë ky[…]

  • Laai meer