Hou moed
Met ons gaan dit soms
soos ‘n groot klip deur ‘n tregter~
hoe dieper, hoe slegter
tog bly ons almal vegters
en ligvoets sal ons weer
dans deur die lewe.
2 Kommentare
-
Koos Elsum
Ek dink dis waar wat die gedig bring en ons moet dit geniet “die stryd” want dit maak die klip breek net lekker…
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2023 - OOP projek