Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Amanda

Biografie

Ouma van sewe woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van ‘n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier. Ek skryf al van die ouderdom van 5 jaar en my werke is in verskeie bundels opgeneem. My eerste solo bundel, Seisoene, verskyn in 2018 en word opgevolg met Volsirkel in 2020.  My eerste Faksie (Fiksie gebasseer op ware feite) verskyn in November van 2021 en sal binnekort in Engels ook verskyn.

Ek is ‘n motiveringsspreker en is nou betrokke by die plasing van mishandelde vroue, kinders en mans in veilige hawes. Ek en my man doen ook sendingswerk en behoort aan die internasionale Soldiers for Jesus motorfietsklub.

Ek leef myself uit in my skryfkuns. My woorde is die salf wat ander se einas heel maak.

Verjaarsdag

1966-12-27

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed